Lees: Jeremia 15: 15-21
Teks: Jeremia 15: 18,19
Liturg: Ds Kosie Henning (Ruildiens met GK Daspoort)
Tema: In die smart van verdrukking lê die Here Sy Woord in die mond van Sy geroepene.
Sing: Ps. 34:1,6,8; Ps. 25:2,5; Ps. 119:23,25,39; Ps. 116:3,4,7; Ps. 146:1,4,6,8
Jeremia was ‘n man wat dit nie maklik gehad het nie. Jeremia 15 bring ons by ‘n besonderse voorbeeld van ‘n gelowige wat met die Here worstel in ‘n geweldige moeilike tyd. In die prediking gaan stil staan by hierdie diepgaande worsteling van die profeet.